h.8. Johannes Willem (Jan Knippies), geb. 26/09/1874, ged. 29/11/1874, oorl.
03/10/1959, Somerset-Oos x 16/01/1901 met Sarah Magdalena VORSTER, geb. 30/08/1873, oorl.
17/09/1945, begr. Somerset-Oos, d.v. Jan Stephanus Vorster en Maria Elizabeth van Niekerk.
Johannes Willem was die seun van Johannes Willem Nel en Martha Margaretha Vermeulen.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
