Naomi Phebi was die dogter van Louis Daniël Marthinus Nel en Carolina Elizabeth Kleinhans.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1929:
FAMILYSEARCH
Kinders:
i. Phoebe
VAN DEN HEEVER, geb. 09/08/1922, Lindley, oorl. 05/12/1999, Bethlehem
Hospitaal, Vrystaat.