g.7. Wilhelmina Hester Elizabeth NEL, geb. 1883

g.7. Wilhelmina Hester Elizabeth, geb. 1883 x 24/02/1903 met Anthonie Johannes PIETERSE, geb. 1880.

Wilhelmina Hester Elizabeth was die dogter van Louis Willem Andries Nel en Hester Elizabeth Engelbrecht.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1920:
FAMILYSEARCH

Kinders:

h.  Hester Elizabeth PIETERSE, geb. 1903, oorl. 1992