g.6. Louisa Maria Hendrina, geb. 13/08/1893, ged. 05/11/1893, Ladismith x 28/01/1913, Lady Grey met Hendrik Johannes SWANEPOEL, geb. 06/08/1882, oorl. 14/08/1946,
s.v. Pieter Andries Swanepoel en Hester Catharina Pelser.
Louisa Maria Hendrina was die dogter van Willem Sterrenberg Nel en Jacoba Susanna Maria Naude.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH