Anna Catharina was die dogter van Willem Sterrenberg Nel en Jacoba Susanna Maria Naude.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Jacoba Susanna Maria SWANEPOEL,
geb. 1906, oorl. 1922
h.2. Hester Catherina SWANEPOEL,
geb. 1910, oorl. 1980
h.3. Pieter Andries SWANEPOEL,
geb. 1913
h.4. David Johannes SWANEPOEL,
geb. 1920