g.2. Gert Cornelis NEL, geb. 05/06/1874, ged. 04/10/1874
g.2. Gert
Cornelis, geb. 05/06/1874, ged. 04/10/1874. Gert Cornelis was die seun van Gert Cornelis Nel en Gesina Susanna Magdalena Smit. Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1931 nie: