(https://www.wikitree.com/photo.php/3/33/Nel-3341-2.jpg)
DG: Ockert Jonathan Olivier; Gesina Maria Beatrix Nel; Gerhardus Jeremias Daniel Olivier; Beatrix Gerharda Nel.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1873:
Sy naam kom as Jan Jeremias Cornelis voor in hulle pa se sterfkennis van 1879:
(https://www.wikitree.com/photo.php/a/a6/Nel-903.jpg)
Hy was van Huisrivier, Ladismith met huwelik en sy van Calitzdorp. Altwee geb. 1839 vlgs huweliksertifikaat.