f.1. Willem Johannes NEL, geb. 28/12/1849, ged. 14/04/1850

f.1.  Willem Johannes, geb. 28/12/1849, ged. 14/04/1850, Riversdale, oorl. 29/06/1915, Buffelskloof, Calitzdorp x 16/12/1872, Oudtshoorn met Petronella Susanna KOTZE, geb. 13/12/1851, Buffelskloof, oorl. 20/02/1935, Buffelskloof, Calitzdorp, d.v. Jacobus Ernst Kotze en Anna Maria Rheeder

Willem Johannes was die seun van Stephanus Johannes Nel en Magdalena Catharina van der Schyf.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1852:
FAMILYSEARCH 

Daar is geen kinders uit huwelik gebore. Op Petronella se sterfkennis word daar verwys na 'n aangenome seun, geen name word verskaf.