e.4. Pieter Schalk Johannes NEL, ged. 01/05/1808

e.4.  Pieter Schalk Johannes, ged. 01/05/1808

Pieter Schalk Johannes was die seun van Pieter Willem Nel en Jacoba van der Merwe.


In die Iys van name van die "Landman-trek" word ook twee Nels aangetref, nl. Piet Nel en sy seun Piet Nel jr. met hul gesinne.  Volgens 'n opgaafrol van 1826 was hulle Piet Willem Nel en Pieter Schalk Johannes Nel.  Eersgenoemde was ver langs familie van Louis Jacobus, sodat dit nie uitgesluit is dat hulle Scheepers vergesel en op die wyse by die Nels van Oos-Rietrivier aangesluit het nie.  (http://reference.sabinet.co.za/webx/access/journal_archive/02590190/484.pdf)