f.1. Gerbrecht Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/11/1817, ged. 11/01/1818

f.1.  Gerbrecht Margaretha, geb. 06/11/1817, ged. 11/01/1818, afd. Jakkalsfontein dist. Graaff Reinet.

Gerbrecht Margaretha was die dogter van Nicolaas Johannes Petrus van der Westhuizen en Anna Maria Jacoba Steenkamp.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1866 nie.:
(https://www.wikitree.com/photo.php/6/62/Steenkamp-303-1.jpg)

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1865 nie: 
(https://www.wikitree.com/photo.php/f/fb/Van_der_Westhuizen-933.jpg)