i.4. Hester Adriana VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/11/1925

i.4.  Hester Adriana, geb. 19/11/1925, Blaauwbank, Krugersdorp, oorl. 10/09/1926 (9 mde)
Blaauwbank, Krugersdorp.

Hester Adriana was die dogter van Barend Gerhardus van der Westhuizen en Hester Adriana Prinsloo.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1926.

Haar naam kom nie voor in hulle oupa Salomon Ignatius Prinsloo se sterfkennis van 1929 nie.