Hermina Christina Maria was die dogter van Barend Gerhardus van der Westhuizen en Catharina Dorothea Prinsloo.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1906.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1929.
Anglo Boere-oorlog:
|
Kinders:
i.1. Catharina Dorothea BLOEM, geb.
08/08/1905, Potchefstroom, Tvl.
i.3. Barend Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb.
01/03/1914 x 23/05/1936, Krugersdorp, Tvl met Anna Aletta Martha Brink, geb.
1910