h.11. Anna Margaretha Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/12/1869, ged. 20/03/1870

h.11.  Anna Margaretha Elizabeth, geb. 01/12/1869, ged. 20/03/1870, Oudtshoorn. 

Anna Margaretha Elizabeth was die dogter van Johannes Mattheus van der Westhuizen en Anna Margaretha Elizabeth Olivier.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1883.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1898:
(https://www.wikitree.com/photo.php/2/28/Olivier-1276.jpg)