i.9. Servaas Daniël NEL, geb. 26/04/1916

i.9  Servaas Daniël, geb. 26/04/1916, oorl. 18/09/1979, Voortrekkerhoogte, Pretoria x 27/04/1940, Rosettenville, Johannesburg, Tvl. met  Martha Magdalena Gertruida OELOFSE, geb. 1919.

Servaas Daniël was die seun van David Zacharias Nel en Dorothea Johanna Janse van Rensburg.