h.9. Theunis Christiaan Verster, geb. 1894, oorl. 24/03/1951, Vlakplaats,
Heidelberg, Tvl x 21/08/1917, Boksburg, Tvl. met Cecilia Gertruida BOUWER,
geb.1894,
oorl. 1985, d.v. Willem Christiaan Bouwer en Cecilia Gertruida Oberholtzer. Theunis
Christiaan Verster was die seun van Barend Louis Nel en Elizabeth Magdalena Clasina Stapelberg.