Jacomina Cornelia Frederika was die dogter van Samuel Pieter Marthinus Nel en Jacomina Cornelia Fredrika Botha.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1848:
FAMILYSEARCH
Image 1094
Kinders:
h. Marthinus STEYN, geb. 1861, Middelburg, oorl. 10/02/1890,
Rietkraal, Middelburg
h. Samuel Pieter Marthinus STEYN, geb. 19/01/1863, Schoonuitzicht