Anna Elizabeth was die dogter van Daniƫl Marthinus Nel en Maria Nel.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1865:
(https://www.wikitree.com/photo.php/6/63/Nel-1605-1.jpg)
Kinders:
g.1. Maria
Janse JANSE VAN RENSBURG, geb. 1873
g.2. Cornelia
Emerentia Petronella JANSE VAN RENSBURG, geb. 1875
g.3. Marthinus
Jesaja JANSE VAN RENSBURG, geb. 1877
g.4. Daniel
Marthinus JANSE VAN RENSBURG, geb. 1879,
oorl. 1949
g.5. Louisa Jacoba
Anna Elizabeth JANSE VAN RENSBURG, geb. 1881,
oorl. 1950
g.6. Johannes
Hermanus JANSE VAN RENSBURG, geb. 1884,
oorl. 1945
g.7. Benjamin
Emanuel JANSE VAN RENSBURG, geb. 1887
g.8. Petronella
Maria Aletta JANSE VAN RENSBURG, geb. 1890
g.9. Daisy Ivy JANSE VAN RENSBURG, geb. 1893, oorl. 1963