h.10. Sybrand Albertus NEL, geb. 26/03/1922, ged. 07/01/1923

h.10.  Sybrand Albertus, geb. 26/03/1922, ged. 07/01/1923, Calvinia x 12/01/1952, Loeriesfontein met Maatjie Maria BRAND, geb. 1934, d.v. Floris Jacobus Johannes Brand en NN.

Sybrand Albertus was die seun van Jacobus Johannes Gideon Louw Nel en Helena Maria Aletta Spangenberg.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1942:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1949:
FAMILYSEARCH