h.1. Christina Wilhelmina, geb. 05/06/1900, ged. 01/07/1900, Calvinia, oorl. 15/09/1972 x 14/07/1919, Calvinia met Christoffel Lombard NEL, geb. 26/04/1893 oorl. 22/04/1972, s.v. Elias Albertus Nel en Anna Maria Magdalena Lombard.
Christina Wilhelmina was die dogter van Jacobus Johannes Gideon Louw Nel en Helena Maria Aletta Spangenberg.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1942:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1942:
FAMILYSEARCH
Uit
hulle ma se sterfkennis van 1949:
Kinders:
i.1.
Helena Aletta NEL, geb. 28/03/1921, oorl. 16/04/1999.
i.2. Anna Maria NEL, geb. 14/04/1924.