h.3. Maria Margaretha Elizabeth, geb. 03/10/1908,
oorl. 04/03/1938, Springs x 19/09/1934, Kinross, Bethal, Tvl met Frederik
Jacobus VILJOEN, geb. 17/10/1903 ,
s.v. Barend Johannes Viljoen en Martha
Catharina Gerber. Woon 177 Rand
Collieries Brakpan. Geen kinders
nagelaat
Uit hulle pa se sterfkennis van 1876:
eGGSA
Uit hulle ma se sterfkennis van 1966:
eGGSAeGGSA