h.4. Gert
Jacobus Daniël, geb. 11/01/1908, Bethlehem, OVS, oorl. 23/04/1964, Pretoria x 09/01/1932, Durban, Natal met Violet Louisa
HARRISON, geb. 07/01/1911, Pietermaritzburg, oorl. 1992, d.v. William Reginald
Harrison en Martha Louisa Hart.
Gert Jacobus Daniël was die seun van Gert Jacobus Daniël Nel en Alida Petronella Mostert.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1945:
FAMILYSEARCH
https://www.geni.com/people/Violet-Nel/6000000024199594837