Hester Maria Francina was die dogter van
DG: GC Nel en GJ van Vollenhoven.
Woon: Concordia, Kransfontein.
Richard
Henry Scotte bly na die ABO as ‘n polisieman (Bob-a-day) aan in
Suid-Afrika. Hy word daarna ‘n smous en
het ‘n winkel op Kransfontein oopgemaak.
Hy verkry vier plase, waarvan die eerste een Tierkloof was. Hy trou met Hester en hulle het vier kinders
gehad. Hy was ‘n uitgeslape
besigheidsman en het een van die plase verkry deur middel van ‘n eis wat hy
ingestel het teenoor die eienaar wat hom baie geld by die winkel geskuld het. (www.karelnel.co.za/.../Nelvoorsate.doc)
Kinders:
i.1. Richard Henry SCOTT, geb. 05/12/1920
i.2. Gordon Livingstone SCOTT, geb. 26/11/1922
i.3. Sarah Hester SCOTT, geb. 19/05/1924
i.4. Annie Catherine SCOTT, geb. 30/06/1926