g.1. Gabriël NEL, geb. 04/05/1854, ged. 25/06/1854
g.1. Gabriël, geb. 04/05/1854, ged. 25/06/1854,
oorl. 23/10/1935, Boksburg x 21/12/1874, Lady Grey met Isabella Elizabeth
BEKKER, geb. 21/03/1857 ,
oorl. 02/09/1922, d.v. Stephanus Johannes Petrus Bekker en Hester Maria Janse
van Rensburg.
Gabriël was die seun van Louis Johannes Nel en Jacoba Maria Louisa Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1920:
FAMILYSEARCH