g.4. Susara Maria, geb. 06/11/1879, oorl. 05/07/1945, Pretoria x 18/03/1903, Pretoria, Tvl met Isaac Rousseau VAN ALPHEN, geb. 08/10/1881, oorl. 25/07/1903, s.v. Isaac Nicolaas Van Alphen en Alida Johanna Christina Henriëtte Rousseau xx 07/06/1911, Pretoria Tvl met Stephanus Francois NAUDE, geb. 1881, s.v. Paul Stephanus Naudé en Elisabeth Petronella Gertruida De Kock.
Susara Maria was die dogter van Pieter Johannes Lodewicus Nel en Maria Margaretha Elizabeth Opperman.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1882:
eGGSAUit hulle ma se sterfkennis van 1883:
eGGSA
Uit hulle oupa Johannes Marthinus Opperman se sterfkennis van 1906:

FAMILYSEARCH
Uit hulle ouma Maria Elizabeth Magdalena Snyman se sterfkennis van 1908:
eGGSA
Kinders:
h.1. Isaac Rousseau VAN ALPHEN, geb. 16/03/1904 x
van Tonder