g.1. Okker Johannes NEL, ged. 05/08/1849

g.1.  Okker Johannes, geb. 23/05/1849, ged. 05/08/1849, Albanie.

Okker Johannes was die seun van Gert Johannes Paulus Nel en Hester Cecilia Elizabeth Nel.

FAMILYSEARCH
Albany baptisms 1831-1857

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1890 nie:
FAMILYSEARCH