David Josephus was die seun van Albertus Johannes Nel en Hester Josina Louw.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1871:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1886:
FAMILYSEARCH
David Josephus Nel Met sy 7 seuns. Die seun David sit voor regs en sy tweelingbroer Koos staan heel links bo. Hulle was van Calvinia omgewing waar almal omtrent grond gehad het / van die nageslagte woon nog op die plase.
Foto: Anna Visagie
Jacoba Hendrika Maria Strauss.
Foto: Anna Visagie
David Met sy tweede vrou Susanna Elizabeth Spangenberg
Foto: Anna Visagie
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH