f.7. Maria Elizabeth Magdalena, geb. 03/10/1860 x 31/08/1874, Pretoria, Tvl met Johannes Christiaan ROOS, geb. 04/10/1851, s.v. Paul Petrus Roos en Hester Maria Roos.
Maria Elizabeth Magdalena was die dogter van Adriaan Jacobus Theodorus Nel en Maria Elizabeth Magdalena Snyman.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1908:
eGGSAKinders:
g.1. Hester Maria ROOS, geb. 1877
g.2. Martha Christina ROOS, geb. 1884, oorl. 1921
g.3. Johannes Christiaan ROOS, geb. 1889, oorl. 1928
g.4. Jacobus Gerhardus ROOS, geb. 1897, oorl. 1932
g.5. Pieter Gysbertus ROOS, geb. 1921, oorl. 1977