i.3. Pieter Willem, geb.
12/05/1916, Gordonia, oorl.
15/10/1991 x
03/01/1938, Pretoria, Tvl met Margaretha Louisa (Max) JACOBS, geb.
11/11/1918, oorl. 01/02/2002, Mookgopong,
Bosveld, Limpopo, d.v. Josef Markus Jacobs en Elizabeth Sophia Grobbelaar.
Pieter Willem was die seun van Willem Carl Nel en Catharina Petronella Francina van Zyl.

(https://www.geni.com/people/Pieter-Nel/6000000035966939235)
(https://www.geni.com/people/Margaretha-Max-Nel/6000000036003499420)
Beroep: Metaalgieter by SA Spoorwee. Sportbelangstelling:
Jukskei. Was een jaar saam met sy eggenote, Usakos se gemengte kampioene. Het
ook vir 'n paar jaar Suidwes-Afrika by die nasionale kampioenskappe op
Kroonstad verteenwoordig.