j.2. Christina Johanna, geb. 13/10/1930, oorl. 02/02/1964 x 22/03/1949, Bloemfontein met Jacob Rabie SWANEPOEL, geb. 1921.
Christina Johanna was die dogter van Jacobus Delary Nel en Margaretha Isabella Wilhelmina Nel.Uit hulle pa se sterfkennis van 1982:
Kinders:
k.1. Margaretha Isabella SWANEPOEL x Kennedy
k.2. Pieter Josias SWANEPOEL