i.1. Casper Jeremia,
geb. 02/03/1915, oorl. 28/08/1964 x 31/07/1937, Springs met Magduld Gertruida Anna Maria BOSHOFF, geb.
28/08/1917, oorl. 21/04/1989.
Casper Jeremia was die seun van Louis Christiaan Nel en Jacomina Hendrina
Jacoba Wilhelmina Labuschagne.
Hy was 'n compresor driver van beroep. Hy en sy vrou is in
Springs begraafplaas begrawe en sy grafnommer is 3378 en sy vrou se grafnommer
is 3379