h.6. Wilhelmina Cornelia, geb. 30/09/1820, oorl. 14/06/1997 x 23/08/1941 met Sarel Christiaan
Gerhardus JOUBERT, geb. 14/12/1919, oorl. 03/1982.
Wilhelmina Cornelia was die dogter van Willem Jacobus Nel en Maria
Margaretha Elizabeth Prinsloo.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1944:
(FB Nel Genealogie)
Kinders:
i.1. Frans JOUBERT,
geb. 1941, oorl. 2019
i.2. Marie JOUBERT,
geb. 1943, oorl. 2020