h.3. Maria Catharina (Lassie), geb. 28/09/1889, ged. 24/11/1889, Dordrecht,
oorl. 27/04/1970 x 24/06/1913, Fort Beaufort met Isak Jacob HAARHOFF, geb. 11/04/1882, Graaff-Reinet, Oos-Kaap,
oorl. 08/03/1948, d.v. Jan Abraham Haarhoff en Sophia van Heerden Retief.
Maria Catharina was die dogter van Willem Andries Nel en Isabella Johanna van Gass.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1937:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1941:
FAMILYSEARCH
Kinders:
i.1. Jan Abraham HAARHOFF, geb. 1914, oorl. 1988
i.2. Isabella van Gass HAARHOFF, geb. 1916, oorl. 1996
i.3. Willem Nel HAARHOFF, geb. 1921
i.4. Sophia Retief HAARHOFF, geb. 1925