g.8. Frederika Carolina, geb. 08/07/1871, ged. 12/11/1871, Albanie x 09/09/1889, Fauresmith met Theunis Johannes JANSE VAN RENSBURG, geb. 1861.
Frederika was die dogter van Izak Francois Nel en Sara Helena Greeff.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1917:
FAMIlYSEARCH
Kinders:
h.1. Izaak Francois JANSE VAN RENSBURG, geb. 1893,
oorl. 1975
h.2. Anna Maria JANSE VAN RENSBURG, geb. 1896,
oorl. 1974