f.5. Anna Gesina Levina, geb. 07/02/1840, ged. 06/04/1840, Cradock, oorl. 16/03/1914 x 04/08/1856, Smithfield met Gabriel Nicolaas VENTER, geb. 10/11/1857, dist. Boshof, OVS, s.v. Gabriel Nicolaas Venter en Anna Gesina Levina Nel. GNV voorheen getroud met Hester Aletta Hendrina van Wyk.
Anna Gesina Levina was die dogter van Carolus Johannes Jacobus Nel en Engela Magdalena de Klerk.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1878:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1880:
(https://www.wikitree.com/photo.php/7/7e/Nel-1491.jpg)
Uit hulle ma se sterfkennis van 1878:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1880:
(https://www.wikitree.com/photo.php/7/7e/Nel-1491.jpg)
Kinders:
g.1. Carolus Johannes Jacobus VENTER, geb.
10/11/1857, dist. Boshof, OVS
g.2. Gabriel Nicolaas VENTER, geb. 26/06/1859, Fauresmith, OVS,
oorl. 11/12/1899, Magersfontein x 14/03/1887, Reddersburg met Clasina Tjaardina
van der Walt
g.3. Jan Hendrik VENTER, geb. 1861
g.5. Anna Gesina Levina VENTER, geb. 1867