f.4. Sara Aletta NEL, geb. 15/05/1848, ged. 08/04/1849

f.4. Sara Aletta, geb. 15/05/1848, ged. 08/04/1849, Tarka x 11/01/1869, Heidelberg, Tvl met Izaak Hermanus POTGIETER, geb. 09/02/1839, ged. 05/05/1839, Glen Lynden, s.v. Isaac Hermanus Potgieter en Catharina Johanna Susanna Nel. 

Susara Aletta was die dogter van Willem Adriaan Nel en Catharina Elizabeth Labuschagne.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1896:
FAMILYSEARCH
 
Name Tara Aletta
Birth Date 15 May 1848
Parent Name Catharina Elizabeth Labusschagne
Second Parent's Name Willem Adriaan Nel
Event Type Baptism
Event Date 8 Apr 1849
Event Place South Africa
Event Place (Original) Tarka, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6D1H-M1J7?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6VP3-WXLN?lang=en 

Tarka verwys waarskynlik na die Tarkarivier, 'n sytak van die Groot Visrivier, en die Tarkapas, 'n grondpadpas.  Die Groot Visrivier ontspring oos van Graaff-Reinet en loop deur Cradock. Verder suid sluit die Tarkarivier by sy linkeroewer aan.  In 1798, dus teen die einde van die bewind van die VOC aan die Kaap, het groepies trekboere hierdie vrugbare streek oos van die Sneeuberge en die Groot-Visrivier bereik. Van die begin af het hierdie setlaars probleme met die Boesmans ondervind. Ook die Xhosas het die gebied binnegedring op soek na weiveld. Die area was die toneel van die Slagtersnek-rebellie en dit het in 1825 ‘n wyk van die subdistrik Cradock geword.

Kinders:

g.1. Catharina Elizabeth POTGIETER, geb. 1870

g.2. Willem Adriaan POTGIETER, geb. 1871, oorl. 1957

g.3. Catharian Johanna Suzanna POTGIETER, geb. 1875, oorl. 1952

g.4. Rachel Lea POTGIETER, geb. 1892, oorl. 1944