i.6. Johannes Lodewikus, geb. 17/11/1910, oorl. 24/02/1969, Kroonstad x 15/03/1932, Petrus Steyn, Lindley, OVS met Petronella Jacoba Maria VILJOEN, geb. 07/10/1912, oorl. 14/04/1985.
Johannes Lodewikus was die seun van Izak Bartholomeus Nel en Johanna Dorothea Anna Margaretha van der Merwe.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1958:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1952:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH


