i.2. Izak Bartholomeus, geb. 25/11/1902, ged. 28/12/1902, Lindley, OVS.
Izak Bartholomeus was die seun van Izak Bartholomeus Nel en Johanna Dorothea Anna Margaretha van der Merwe.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1958 nie:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1952 nie:
FAMILYSEARCH

