g.7. Anna
Catharina, geb. 03/01/1869, Queenstown, KP, ged. 09/05/1869, Mosselbaai, oorl. 05/10/1960,
Holfontein, Randfontein x 23/05/1887, Herv. Kerk, Potchefstroom met Andries
Petrus VREY, geb. 11/1867, Holfontein, Randfontein, oorl. 13/01/1963,
Holfontein, Randfontein, s.v.
Daniel Very en Magdalena Susanna Olivier.
Anna
Catharina was die dogter van Jeremias Daniël Nel en Maria Magdalena Odendaal.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH
Boer op Deel F van plaas Holfontein, Vreysrus, Randfontein, no 49, 713 morg groot. Die plaas was gewaardeer vir 7000 pond.
Kinders:
h.1. Daniël
Cornelis VREY
h.2. Maria
Magdalena VREY, geb. 12/1890, Holfontein, Randfontein, oorl. 08/10/1966,
Holfontein, Randfontein x 13/07/1910, Krugersdorp, Ned. Herv. kerk met Johannes
Cornelius Schoeman, geb. c. 1887, Witstinkhoutboom, Potchefstroom, s.v.
Christiaan Johannes Petrus Schoeman en Magdalena Margaretha Susanna Vrey. Eiendomme op boedel: 118/713 aandeel in deel 5 van Holfontein 49,
Randfontein (713 morg 450 vk. R) 1/8 aandeel in deel 7 van Holfontein 49,
Randfontein.
h.3. Magdalena
Susanna VREY
h.4. Andries
Petrus VREY, geb. 24/09/1899, Holfontein, Krugersdorp, oorl. 18/11/1972, Krugersdorp
x 29/05/1923, Randfontein NGK met Anna Magdalena Schoeman, geb. 03/05/1901,
d.v. Christiaan Johannes Petrus Schoeman en Magdalena Margaretha Susanna
Vrey.
h.5. Anna
Catharina VREY, geb. c. 1903 x 11/09/1923 krugersdorp Ned. Herv. Kerk met Gert
Stephanus Koster, geb. c. 1897, OVS.
h.6. Jeremias Daniël
VREY, geb. c. 1906 x 04/06/1929, Krugersdorp Ned. Herv. Kerk met Wilhelmina
Annie Deutschmann, geb. c. 1909, van Hakfontein, Rustenburg. Boer van Holfontein.