g.8. Hester Josina, geb. 24/03/1890. ged. 03/07/1890, Bredasdorp, oorl. 18/05/1952 x 05/10/1908, Nieuwoudtville, Calvinia met Johannes Hendrik LOMBARD, geb. 15/06/1876, oorl. 14/02/1942, s.v. Johannes Hendrik Lombard en Geesje Maria Kotze.
Hester Josina was die dogter van Hermanus Adriaan Nel en Anna Jacoba Nel.Uit hulle ma se sterfkennis van 1920:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Johannes Hendrik LOMBARD, geb. 1909, oorl. 1964
h.2. Anna Jacoba LOMBARD,
geb. 1910, oorl. 1979
h.3. Geesie Maria LOMBARD,
geb. 1913, oorl. 1980
h.4. Hermanus Adriaan LOMBARD, geb. 1915
h.5. Christoffel Benjamin LOMBARD, geb. 1923, oorl. 2002
