i.7 Pieter Schalk Joubert,
geb. 10/08/1929, ged. Uitenhage x 06/06/1953, Vredefort, OVS met Catharina Gesina
Wilhelmina RAUTENBACH, geb. 15/03/1929, dist. Bothaville, oorl. 25/11/1980, Odendaalsrus, d.v. George Frederik Rautenbach en NN.
Pieter Schalk Joubert was die seun van Philip Daniël Stephanus Nel en Susanna Cornelia Joubert.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1970:
FAMILYSEARCH
Foto: Schalk Nel
FAMILYSEARCH