i.3. Jan Hermanus Albertus, geb. 03/01/1911, ged. 05/02/1911, Pearston, oorl. 16/09/1984, Bothaville x 02/06/1934, Kroonstad met Elizabeth Hendrika Oostenwalt Dina WESSELS, geb.1914.
Jan Hermanus Albertus was die seun van Philip Daniël Stephanus Nel en Susanna Cornelia Joubert.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1970:


