i.2. Dorothea Maria NEL, geb. 20/06/1933

i.2.  Dorothea Maria, geb. 20/06/1933, oorl. 23/08/1933.

Dorothea Maria was die dogter van Coenraad Johannes Nel en Elizabeth Helena van der Merwe.

Sy word as oorlede gelys in hulle pa se sterfkennis van 1973.