i.1. Willem Lodewikus Fourie, geb. 24/08/1906, ged. 07/10/1906, Somerset-Oos x 15/11/1927, Somerset Oos met Gertruida Catharina LOMBARD, geb. 30/08/1905, d.v. Dirk Cornelius Lombard en Maria Aletta Dorothea Strydom.
Willem Lodewikus Fourie was die seun van Philip Daniël Stephanus Nel en Susanna
Cornelia Joubert.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1970:

