i.1. Sara Susanna,
geb. 30/04/1921 x 15/07/1947,
Bethlehem, OVS met Dawid
Johannes Retief VAN JAARSVELD, geb. 13/03/1924, s.v. William John Watt van
Jaarsveldt en Christina Wilhelmina de Waal Geldenhuys.
Sara Susanna was die dogter van Willem Gabriël Nel en Dirkie Johanna van Niekerk.