g.7. Daniël Jurie
Johannes, geb. 13/05/1893, ged. 16/08/1893, Jansenville, oorl. 22/06/1969, Hoopstad x 09/11/1914, Jansenville met Anna Margaretha ENGELBRECHT,
geb. 26/02/1895, oorl. 15/08/1980, d.v Andreas Philippus Engelbrecht en Dina
Maria Nel (geskei) xx 13/05/1939, Port Elizabeth met Susanna Cornelia NEL, geb.1909. SCN voorheen getroud met Daniel Jacobus Fourie.
Daniël Johannes was die seun van Jan Geldenhuis Nel en Catharina Wilhelmina Jacoba Smith.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1913: