h.1. Pieter Willem NEL, geb. 16/01/1925, ged. 29/04/1925

h.1.  Pieter Willem, geb. 16/01/1925, ged. 29/04/1925, Dealesville x 09/12/1950, Bloemfontein-Wes met Hester Salomina BORNMAN, geb. 24/01/1930, OVS. 

Pieter Willem was die seun van Lucas Marthinus Nel en Hester Helena Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1966:
FAMILYSEARCH

Uit hulle Ma se sterfkennis van 1960:
FAMILYSEARCH

Skoolhoof:  Leliehoek, Dealesville