g.3. Martha Etresia NEL

g.3.  Martha Etresia, geb. 09/09/1872, dist. Lady Grey x Daniël HAARHOFF.

Martha Etresia was die dogter van Gabriël Nel en Helena Francina de Wet. 

Uit hulle pa se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH