g.2. Willem Stephanus NEL, geb. 17/04/1859, ged. 19/06/1859

g.2.  Willem Stephanus, geb. 17/04/1859, Fort Beaufort, Grahamstad, Oos-Kaap, ged. 19/06/1859, Uitenhage, begr. Clarens x 17/05/1886, Bethlehem met Hester Maria VAN VOLLENHOVEN, geb. 01/12/1865, Winburg, OVS, oorl. 23/08/1940.  Van Kransfontein na Clarens.

Willem Stephanus was die seun van Adriaan Johannes Michiel Nel en Hester Els.


Name Willem Nel
Sex Male
Birth Date
17 April 1859
Parent Name Adriaan Michiel Johannes Nel
Second Parent's Name Hester Els
Event Type Baptism
Event Date
19 June 1859
Event Place Uitenhage, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6ZXH-4J9B

Name Willem Stefanus Nel
Sex Male
Age 27 years
Birth Year (Estimated) 1859
Spouse's Name Hester Maria Van Vollenhoven
Spouse's Sex Female
Spouse's Age 21 years
Spouse's Birth Year (Estimated) 1865
Event Type Marriage
Event Date 17 May 1886
Event Place
Free State, South Africa
Certificate Number 471
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6ZH1-2HN2
 
Plaas voorman op die plaas van Richard Scott. Het ook Transport gery na Johannesburg. Is gedurende die ABO 30/07/1900 by Brandwater naby Fouriesburg gevange geneem en gedeporteer na Ceylon. Hy was toe 41 jaar oud. Sy krygsgevange nommer was 9085. Hy was destyds woonagtig op die plaas Skaapplaats in die Bethlehem distrik. Hy is met die skip Mongolian afgevoer na Diyatalava in Ceylon. Voor die ABO het hy aan sy plaaswerker Flip ‘n geweer gegee en gesê hy moet die familie en die plaas oppas. Toe die Engelse in die omgewing kom het Flip aan Hester Maria gesê sy moet na Basutoland vlug, maar sy wou nie. Hy het van die gesin se eiendom in Basutoland ingeneem en dit na die oorlog weer teruggebring. Hester Maria het daarna saam met die kinders met die wa rondgetrek. Die plaas was afgebrand. Willem Stefanus was die laaste 14 jaar van sy lewe baie sieklik – rumatiek. Hy het net gesit en het inmekaar. getrek. (www.karelnel.co.za/.../Nelvoorsate.doc)

Edward NN, geb. 07/05/1889 was ‘n weeskind wat tydens ‘n transportryertog in Johannesburg gevind is. Hy het by die gesin grootgeword en het later sy eie koers ingeslaan. (www.karelnel.co.za/.../Nelvoorsate.doc)