g.1. Elias Johannes
Jacobus , geb. 05/09/1864, Portugalsrivier, Sutherland, Namakwa, Noord
Kaap, ged. 20/11/1864, oorl. 04/10/1943, Portugalsrivier, Sutherland, Namakwa x
Cicillia (Cecilia) Johanna OLIVIER, geb. 12/01/1868, ged. 21/01/1868, Soutdrif,
Sutherland, Namakwa, oorl. 22/06/1951, d.v. Petrus Jacobus Olivier en Elizabeth
Hester van Wyk.
Elias Johannes Jacobus was die seun van Jacobus Johannes Gert Nel en Elizabeth
Margaretha Christina Stadler.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1917: