g.4. Ernst Johannes Jacobus NEL, geb. 06/04/1851

g.4.  Ernst Johannes Jacobus, geb. 06/04/1851, Graaff-Reinet, oorl. 05/04/1935, Bedford x 15/09/1872, Albanie met Johanna Maria VAN DER VYVER, geb. 02/09/1853, oorl. 05/08/1932, Bedford, d.v. Willem Abraham van der Vyver en Johanna Maria Roux.

Ernst Johannes Jacobus was die seun van Petrus Jacobus Nel en Margaretha Isabella Wilken.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1885:
FB. Nel genealogie

Boer in Riebeeck-Oos, later by die Katrivier te Fort Beaufort.  Teen 1881 woon hy op die plaas Nelskraal, en later op die plaas Colliesfontein.  Trek later na die dorp Bedford toe, waar ‘n straat na hom vernoem is en is vir jare koster in die NG Kerk (Ernst Nel).

g.4.  Ernst Johannes Jacobus Nel - middel voor.  h.1.  Petrus Jacobus Nel - regs voor.  h.3. Ernst Johannes Jacobus Nel - regs agter.  Foto:  Ernst Nel

g.4.  Ernst Johannes Jacobus Nel en sy vrou - middel voor.  h.1.  Petrus Jacobus Nel - agter tweede van links.  Foto:  Ernst Nel

eGGSA library Gravestones in South Africa Eastern Cape : Ooskaap Eastern Cape, BEDFORD, Urban area Eastern Cape, BEDFORD, Main cemetery

eGGSA library Gravestones in South Africa Eastern Cape : Ooskaap Eastern Cape, BEDFORD, Urban area Eastern Cape, BEDFORD, Main cemetery